Map Graph

Royal Opera House

operahuis en belangrike lokaal vir uitvoerende kunste in Covent Garden, sentraal-Londen (3de teater op die terrein, geopen in 1858)

Die Royal Opera House is 'n operahuis en sentrum vir uitvoerende kunste in Covent Garden in Sentraal-Londen. Dikwels word na die groot gebou net as Covent Garden verwys aangesien die perseel voor die oprigting van die operahuis in 1732 as park gebruik is.

Read article
Lêer:Royal_Opera_House_and_ballerina.jpg